Baba & Kleuter

STREEL BOUDJIES EN MEER

-

Sudocrem bederf ons lesers deur ’n gratis monster Sudocrem saam met dié uitgawe weg te gee wat maklik in jou hand- of doeksak saamgedra kan word. Dis bewys dat dit baba se delikate vel streel en beskerm. Eerstens bevat dit ’n versagting­smiddel wat seer kolletjies streel. Tweedens het dit verkoelend­e eienskappe wat help om pyn en irritasie te verlig. Derdens is die basis waterafwer­end, wat beskerm en keer dat irritante met die vel in aanraking kom. Te kry by Dis- Chem, Baby City, Clicks, Shoprite Checkers en ander groot winkels teen R52 vir 60 g, R90 vir 125 g, R150 vir 250 g en R200 vir 400 g.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa