Baba & Kleuter

RAAKGEKO P

-

Medela se weggooibar­e borsdoekie­s word gemaak van besonder absorberen­de materiaal wat keer dat melk lek en jou dag en nag droog hou. Die sagte voering sorg vir gemak en die spesiaal ontwerpte vorm pas aan by die vorm van jou bors sodat jy dit ongemerk kan dra. R149 vir ’n houer van 60, Dis- Chem, Baby City en Clicks.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa