RAAKGEKO P
Safety 1st se selfsluit- metaalbabahek word maklik geïnstalleer en help jou om kindervriendelike dele in jou huis te skep. Die hek gaan vanself saggies toe en sal jou baba nie wakker maak nie, terwyl jy gerus kan wees dat dit stewig agter jou toegeswaai het. Dit kan in albei rigtings oopgemaak word en het ’n dubbelsluit- meganisme. R999,99,
Dis- Chem en Baby City.