Baba & Kleuter

ONS ZINPLEX

-

Zinplex Junior se velsorgree­ks is spesiaal geskep om ’n sensitiewe babavel saggies te versorg. Dis ideaal vir brandboudj­ies en ander irritasies. Te kry by Dis- Chem, Clicks en onafhankli­ke apteke teen sowat R23 vir die koekie seep, R47 en R55 vir die sproei en R45 vir die boudjiesal­f. Gaan gerus na zinplex.co.za.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa