Baba & Kleuter

DIS DIE KLEIN DINGETJIES

-

Jy gaan jou kind duisende kere uit die motor moet tel. Daardie buk- en- draaien- optel- beweging kan nogal moeilik word namate jou kind swaarder word. Maxi- Cosi het die oplossing met hul nuwe stoeltjies, die 360 Family, wat op hul basis draai sodat jy jou kind makliker kan uittel.

Dis bedoel vir kinders van 0 tot vier jaar oud. Daar is vier opsies in die reeks, met pryse wat wissel van R4 999 tot R6 499. Jou skouers en rug sê klaar dankie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa