Baba & Kleuter

IN DIE NAG

-

DIE SLEGTE NUUS

Jou goeie slapertjie kan in hierdie tyd ook in ’n nagduiwelt­jie ontaard. Dis omdat haar behoefte aan jou gerusstell­ende teenwoordi­gheid groter en dringender is. Hanteer haar met liefde en groot geduld. Onthou, dis net ’n stadium en sal ook verbygaan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa