Baba & Kleuter

HET JY Y GEWEET?

-

Foproomys word gemaak sonder eiers of suiwel en met geen bygevoegde suiker nie. Babas kan dit dus eet en dis beslis gesonder as winkelroom­ys. Jy kan enige bevrore vrugte gebruik in die plek van die piesang, soos aarbeie, bloubessie­s, mango, pynappel of kiwi. Onthou net dat party vrugte suurder as ander is.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa