Baba & Kleuter

NUUSBROKKI­ES

Eet en mors? Geen probleem!

-

Messy Little Eaters is ’n waterdigte mat vir die vloer wat jy onder jou kind se eetstoeltj­ie kan plaas. Dit maak skoonmaakt­yd baie makliker, want jy kan die mat afskud of met ’n jammerlapp­ie afvee. Jy kan dit selfs in die wasmasjien stop as die gemors regtig erg was. Dis 138 cm wyd en kos R205 by takealot.com. En onthou, jy ondersteun ’n ander SA ma wanneer jy een koop, want Messy Little Eaters is ’n plaaslike ondernemin­g.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa