Baba & Kleuter

STROPIE TEEN DIE STRES

-

As jou kleinding se gedrag skielik verswak het, is die oorsaak moontlik stres, nie stoutighei­d nie. Verhoogde stres weens die pandemie raak nie net volwassene­s nie. Kinders voel dit ook aan. Tibb se StressAway­stroop kan help, veral ook met kalmte en beter slaappatro­ne. Dis geskik vir kinders vanaf ses maande oud. R164,95 by DisChem en Clicks.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa