Baba & Kleuter

RAAKGEKO P

-

Kyk hierdie lekkerte: ’n 280- stuk- stel Adventures with Luigi Starter Course wat gekombinee­r kan word met enige ander LEGO, asook die Super Mario- stelle. Luigi en Mario is immers tweelingbr­oers. Span LEGO se gratis Super Mario-toep in om speeltyd nóg prettiger te maak. R999, www.lego.com.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa