Baba & Kleuter

BEHANDEL DIE BADWATER

-

Navorsers het ’n klompie jare gelede bevind dat ’n bad met verdunde bleikmidde­l wondere verrig vir kinders wat met ekseem sukkel. Só ’n bad maak die ekseem minder erg en voorkom opwellings deur die bakterieë op die vel wat die infeksie veroorsaak, dood te maak.

Die navorsers het bykans ’n halwe koppie bleikmidde­l in ’n taamlike vol standaardg­rootte bad gegooi en die kinders met ekseem twee keer per week minstens 10 minute lank daarin laat week.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa