Baba & Kleuter

PADDA KIES KOERS

-

Padda is moeg daarvoor om heeldag net te sit en kwaak. Hy wil rondreis en die wêreld sien. Maar sal hy ooit weer veilig tuis kom? ’n Opwindende interaktie­we avontuur vir dapper klein reisigers met loergaatji­es en ’n uitvou-verrassing aan die einde. Die boek is ’n genot vir peuters. Dit ontwikkel geletterdh­eidsvaardi­ghede en ruimtelike woordeskat. Padda se groot

avontuur deur Carly Gledhill, R140, Macmillan Children’s Books.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa