Baba & Kleuter

PAPPA MAAK ALLES PRET

-

Niki Daly is ’n Suid-Afrikaanse kultuurska­t. As jy nog nie sy boeke ken nie, begin deur hierdie een aan te skaf. Op Pappa

se skouers vertel die bekoorlike storie van ’n pa en seun wat die roete skool toe in ’n spesiale uitstappie verander met ’n baie spesiale manier waarop hulle mekaar groet. Dit sal ’n gunsteling- boek word vir voorlees en kinders wat self begin lees, sal dit ook geniet. R170, Tafelberg.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa