Baba & Kleuter

JULLE GAAN LAG!

-

Het jy al ’n weermag Weense worsies gesien? Wat sal jy doen as jou huiswerk wegvlieg? Watter nare dinge gebeur as jy jou pizza met ’n mes en vurk eet? Vind uit in dié prettige, holdersteb­older rympieboek wat jou kind sy maag sal laat vashou van die lag. Met 58 rympies is die boek werklik waarde vir geld ook. Al staan jy op jou kop en ander lawwe rympies deur Jaco Jacobs, R180, Macmillan Children’s Books

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa