Baba & Kleuter

HOEKOM, MAMMA, HOEKOM?

-

Maak jou kind jou ook gek met al haar vrae? Die meisie met 21 vrae deur Boitumelo Mothupi en illustreer­der Subi Bosa gaan oor presies so ’n dogtertjie wat boeke ontdek wanneer al die grootmense moeg word om haar te antwoord. Veral vir nuuskierig­e kinders kan boeke en stories werklik die wêreld ontsluit. R140, Macmillan Children’s Books.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa