Baba & Kleuter

VERBEELDIN­GSVLUG MET THOKO

-

Die kreatiewe, gawe Thoko is ’n karaktertj­ie vol pret! Dié boek deur Niki Daly bevat vier stories uit Thoko se lewe wat baie maklik is om self te lees. Dink saam met Thoko diep oor onder meer wat skoonheid nou eintlik is en hoe ’n strandskoo­nmaakproje­k iets groters kan word. Vlieghoog!

Thoko, R130, Jacana.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa