Baba & Kleuter

BOEK TEEN BOELIES

-

Shudufhadz­o Musida, Mej. Suid-Afrika, het ’n kinderboek geskryf wat in Afrikaans en vyf ander tale te kry is. Die inspirasie vir die storie was haar eie kinderjare toe sy onder boelies deurgeloop het. Sy wil met die boek kinders aanmoedig om met ’n volwassene te praat as iets slegs met hulle gebeur. Shudu vind haar sprankel, R95, Jacana.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa