Baba & Kleuter

PLAASSTORI­ES WAT BOEI

-

Jy kan eenvoudig nie ’n fout maak met ’n lekker, dik hardebandb­oek vol plaasstori­es nie. Avonture op die plaas was vroeër vanjaar uitverkoop, maar die uitgewer het laat weet dis nou weer beskikbaar. Kinders van vier tot agt jaar oud sal die stories baie geniet oor wat alles op Boer Frans se plaas gebeur. R225, Fantasi.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa