Baba & Kleuter

VIR BESIGE HANDJIES

-

Boekies met dik blaaie en trek- en skuifmegan­ismes is ’n slim manier om jou kind van heel kleins af in ’n boekwurm te verander. In die wildtuin en In die oerwoud is albei vol interessan­te diere wat wegkruip. Boots sommer hul geluide ook na wanneer julle hulle vind. R145 elk, Macmillan Children’s Books.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa