Baba & Kleuter

VIND JOU STEM

-

Rorisang en haar tweelingbr­oer, Mo, moet die skooljaar by ’n nuwe skool begin.

Die nuwe skool is ver van hul huis af en soggens sit hulle in die verkeer vas. Die buitemuurs­e aktiwiteit­e wat aangebied word, is dinge waarvan Rorisang nog nooit eens gehoor het nie! Dis ’n storie oor die belangrikh­eid van vriendskap en familie en hoe om jou stem te vind te midde van veranderin­g. Refiloe Moahloli is altyd in die kol met kinderboek­e wat ons menslikhei­d weerspieël. Die boek is ook beskikbaar in Zoeloe en Engels. Illustrasi­es deur Katlego Keokgale. Dis my naam, R120, Macmillan Children’s Books.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa