Baba & Kleuter

BADBOEKIES BO!

-

Dis nooit te vroeg om jou baba aan boeke bekend te stel nie en seker een van die lekkerste maniere om dit te doen, is met ’n badboekie. Ons weet nie wie op aarde die eerste keer badboekies uitgedink het nie – sy verdien ’n Bell’s! Skaf hierdie twee aan om plas-plas ’n liefde vir lees te begin kweek.

Badboek: By en Badboek: Uil is vol interessan­te diere. R75 elk, Human & Rousseau.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa