Baba & Kleuter

VIR LEKKER LÊ EN LEES

-

Dié twee boeke is vol bekoorlike stories vir jong kinders wat jou gaan help om leestyd gewoontevo­rmend te maak. Wanneer jy die bad- boek- bed roetine probeer instel, gaan hierdie boeke help om elke aand interessan­t te hou. Kruip saam in en lees. Nóg oulike

stories vir kleintjies deel 1 en deel 2, R99,90 elk, Fantasi.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa