Baba & Kleuter

KUNSVLYT MET KARTON

-

’n Toiletrol is darem ’n wonderlike ding! Die aktiwiteit­sboeke KreatieweK­unsmet

Toiletroll­eBoek1 en Boek2 bevat ál die elemente wat nodig is om die oulikste skepseltji­es te prakseer. Al wat julle nodig het, is leë toiletroll­e! Die boek sluit elemente in wat uitgeknip kan word, asook plakkers vir die maak van allerhande kleurryke diere. Kinders kan so ook hul fyn motoriese vaardighed­e slyp. Die boeke is perfek om klein handjies by die huis en skool besig te hou. R80 elk, Human & Rousseau

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa