Baba & Kleuter

RINKINK MET KLANK

-

Party mense het regtig kreatief geraak in die grendeltyd! Die Bloemfonte­inse remediëren­de onnie Leandré Steyn het sommer ’n musikale klankprogr­am geskryf. Dit dek al die klanke van Afrikaans wat kinders moet leer, elkeen met sy eie klingel. Dit help kinders om klanke te memoriseer en te herroep. Al drie leerstyle – ouditief, visueel en bewegend – word ingespan om te sorg dat alle kinders die program kan geniet.

Roep jou kleuter nader en kyk wat alles by Rinkinkter­wyljydink aangaan: tinyurl.com/rinkink.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa