Baba & Kleuter

JA, ONS KAN WIMPY TOE GAAN!

-

Verras jou kinders en neem hulle Wimpy toe selfs voor hulle begin kerm! Hoekom? Want Wimpy deel saam met sekere etes gratis boeke uit. Die Engelse boeke is by die eetplekke te kry. En ja, daar is Afrikaanse boeke ook, wat jy weer aanlyn kry by Wimpy se webtuiste of deur hul voordele-toep. As jy die hele reeks van ses versamel en uitpak, vorm die agterkante ’n Suid-Afrikaanse vlag. Die stories is ook eg Suid-Afrikaans en deur plaaslike skrywers geskep.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa