BESSIES WAT BRUIS
Efferflu C se Immune Booster is nou te kry vir kinders van vier tot 16 jaar oud. Die sprankelende bessiegeur maak dit skoon lekker om jou vitamien C, sink en echinacea in te kry. Kinders van skoolgaande ouderdom kry maklik aansteeklike siektes en ’n immuunhelpertjie kan nie skade aanrig nie. Daar is 20 bruistablette in die houer – R95 by alle apteke en aanlyn by mydynamicsstore.co. za.