Baba & Kleuter

LEKKER LEES

-

As graad 1 wink, kan julle solank aan jul kind se tuisbiblio­teek begin bou. Die eerste

leesboeke- reeks (Fantasi) het iets vir elke smaak en teen R49,90 elk kan jy sommer ’n hele paar aanskaf. Begin deur dit eers saam te lees en kyk teen die einde van die jaar hoe jou kind dit vir jou voorlees. Dis een van die lewe se opwindends­te mylpale en ontsluit ’n hele nuwe wêreld vir jou kleinding.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa