Baba & Kleuter

RAAKGEKO P

-

NutriPure Gummy Vitamins vir kinders proe lekker vrugtig. Dit bevat geen suikerlaag of kunsmatige kleure of versoeters nie en is veganistie­s. Dit kos sowat R109 per houer van 60 by Dis- Chem, Clicks, takealot.com en yooper.co.za. Wees ook op die uitkyk vir NutriPure se reeks vir volwassene­s.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa