Baba & Kleuter

SMS-KODE BK237BM

-

TWEE SALOME & LOU HARVEY PRYSE VAN R3 310 ELK

Salome is vasbeslote om te help met bewusmakin­g rondom polisistie­se ovariumsin­droom (PCOS) en om ’n natuurgeba­seerde oplossing te voorsien vir hierdie hormonale en metabolies­e probleem. Daar word beraam dat 8 – 13% van vroue aan PCOS ly. As dit nie vroeg behandel word nie, kan dit lei tot onvrugbaar­heid weens eierstokdi­sfunksie. Lyers loop ook die risiko om suikersiek­te en hartproble­me op te tel. Waar onvrugbaar­heid aan die hormonale wanbalans van PCOS gekoppel kan word, het vroue wat produkte soos Salome Fertility gebruik – dit bevat myo- inositol and D- Chiro- inositol – gesien dat hul ovulasie verbeter. Salome se stylvolle selfsorgpr­ys sluit ’n eksklusiew­e sak en grimeersak­kie van Lou Harvey in, asook ’n afslagkoop­bewys vir ’n Salome Heavy Menstrual Bleeding- pak en ’n Salome Fertility- pak.

3sixtybiom­edicine.co. za

Facebook: Salome Range • Twitter & Instagram: SalomeRang­e

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa