Grys­wa­ter: Red tuin met bad­wa­ter

Me­ni­ge tui­nier wil net in die tuin gra­we en nu­we plan­te in die len­te plant. So­lank die re­ën eg­ter weg­bly, raak die dam­me en ri­vie­re al hoe le­ër, wa­ter­be­per­kings word stren­ger en ’n wa­ter­skaars­te word ’n al hoe gro­ter kri­sis.

Beeld - - Front Page - Wat werk al­les? Dank­ba­re plan­te Ti­ne­ke Kraaij van die Ge­or­ge­om­ge­wing skryf: Ant­woord: Kyk na die vi­deo en fo­to’s op die Fa­ce­book­blad/Ver­maak­by­lae. P­hil­lip Vos van Pre­to­ria skryf: Ant­woord: Wessel van Cen­tru­ri­on skryf: Ant­woord:

Selfs al het jy ’n boor­gat of ge­bruik jy fon­tein­wa­ter in die tuin, is jy steeds be­sig om die be­skik­ba­re wa­ter­bron tot die ui­ter­ste te be­proef.

Wat dan nou ge­maak? Moet al­mal op­hou tuin­maak?

Nie in die min­ste nie! Est­her Ja­cobs, ’n Bloem­fon­tein­se ar­gi­tek en die uit­vin­der van die Wa­ter War­ri­or, sê el­ke huis het so­veel grys­wa­ter wat daag­liks ver­lo­re gaan en nut­tig in die tuin ge­bruik kan word.

Jy het nie ’n in­ge­wik­kel­de stel­sel no­dig om grys­wa­ter in die tuin te ge­bruik nie. Jy kan die Wa­ter War­ri­or aan jou af­voer­pyp kop­pel en ’n tuin­slang van 25 mm dik daar­aan kop­pel om jou gras en bed­dings nat te lei.

Ja­cobs ver­tel dat na­vor­sing in Aus­tra­lië oor 10 jaar ge­doen is om te be­paal of grys­wa­ter uit ’n was­ma­sjien ’n ne­ga­tie­we im­pak op by­voor­beeld ’n gras­perk het. ’n Noe­mens­waar­di­ge ne­ga­tie­we im­pak is nie op­ge­merk nie. In­teen­deel, bak­te­rië in die grond ge­bruik die af­val in die grys­wa­ter om be­mes­ting te vorm wat dit be­son­der goed vir plan­te maak. Grys­wa­ter uit die was­ma­sjien en af­ge­koel­de bad­wa­ter werk die heel bes­te. Ver­my skot­tel­goed­wa­ter met baie vet en wa­ter uit die skot­tel­goed­was­ma­sjien. Ge­wo­ne was­poei­er rig nie ska­de aan nie, maar geen bleik­mid­del moet in die wa­ter teen­woor­dig wees nie. ’n Ge­mid­del­de 7 kg-was­ma­sjien ge­bruik so­wat 60 li­ter wa­ter op ’n keer. Dit is 60 li­ter wa­ter wat goed is vir jou tuin en waar­voor jy reeds be­taal het.

Nie net spaar jy wa­ter en geld op jou wa­ter­re­ke­ning nie, maar jy ver­groen die na­tuur en vul die grond­wa­ter­vlak­ke aan.

’n Goeie voor­beeld van ’n tuin wat mil­de­lik groei dank­sy grys­wa­ter, is dié van Est­her se ou­ers, Ro­nel en Jo­han Ja­cobs op die plaas Goe­de­hoop tus­sen Bloem­fon­tein en Brand­fort. Ro­nel

Ernst, ons woon na­by Vic­to­ri­a­baai en het baie pro­te­as, tol­bos­se en spel­de­kus­sings in ons tui­ne ge­plant. Dit lyk eg­ter of die goed op stre­pe van ’n ti­pe roes be­gin vrek. Die mees­te tui­ne is om­trent agt of ne­ge jaar ge­le­de van nuuts af aan­ge­plant, so dis hoe oud die mees­te van die strui­ke is. Ons sal dit waar­deer as jy e­nig­sins vir ons raad het of ’n ver­dui­de­li­king kan gee. Ti­ne­ke, die blaar­mis­vor­ming is ken­mer­kend van die pro­te­a­snuit­ke­wer (A­fro­lep­tops-spe­sie). Som­mi­ge val die blaar­rand aan en an­der die bla­d­op­per­vlak­ke soos in jul­le ge­val. Daar kan ook ’n blaar­my­ner (P­hyl­lo­cnis­tis) hier­by be­trok­ke wees. Dit is dus nie ’n swam nie, maar die ska­de word deur ’n ke­wer ver­oor­saak. Die bes­te is om die ke­wers met Rip­cord te spuit wat die pro­bleem sal op­los. Die pro­te­as word aan­ge­val deur baie in­heem­se maak die af­ge­lo­pe jaar uit­sluit­lik ge­bruik van grys­wa­ter uit die af­voer­py­pe uit hul huis om die bed­dings om die huis nat te lei.

Sy ver­tel die wa­ter het vroe­ër nut­te­loos op ’n stuk gras uit­ge­loop en ’n vlei ge­vorm.

Met min moei­te om py­pe aan die af­voer­py­pe van die huis te kop­pel, word wa­ter nou na ver­skil­len­de de­le van die tuin ge­voer. So word die boor­gat­wa­ter uit­sluit­lik ge­spaar vir huis­hou­de­li­ke ge­bruik.

Ro­nel plant meest­al ge­har­de plan­te uit die om­ge­wing met hier en daar ’n bie­tjie sei­soen­kleur soos die Na­ma­kwa­land­se ma­de­lie­fies wat on­langs uit­ge­haal is om met so­mer­blom­men­de een­ja­ri­ges te ver­vang.

Hul­le ver­sa­mel ook ou voer en plant­res­te as dek­laag in die bed­dings. In die win­ter hou die dek­laag die grond warm, en in die so­mer be­skerm dit die plan­te se wor­tels teen hit­te en uit­dro­ging.

Ver­al die Far­fu­gi­um ja­po­ni­cum (Ma­ria se tra­ne) en a­rons­kel­ke plae. As hul­le dus in an­der de­le van die wê­reld ver­bou word, lyk hul­le dik­wels baie ge­son­der as in ons land bloot om­dat daar nie na­tuur­li­ke vy­an­de is nie.

Sien ge­rus die in­sig­ge­wen­de boek In­sects of Cul­ti­va­ted Plants and Na­tu­ral Pas­tu­res in Sout­hern A­fri­ca deur Prins­loo, G.L. & groei be­son­der we­lig met prag­ti­ge blink, groen bla­re ten spy­te daar­van dat hul­le in ’n warm deel van die tuin tus­sen twee mu­re groei.

An­der plan­te wat in dié tuin ge­dy, is die prag­ti­ge Va­le­ri­a­na of­fi­ci­na­lis met sy pienk blom­me, tal­le gras­se, dag­le­lies en blou sa­lie. Daar is ’n prag­ti­ge bruin­sa­lie­bos op die hoek van die huis wat in­te­res­sant ge­noeg sy bruin blom­me we­li­ger dra na­by die hit­te van die huis se bui­te­mu­re. Nu­we bed­dings met selfs nog meer ge­har­de plan­te soos e­che­v­e­ri­as en aal­wy­ne word nou voor die huis aan­ge­lê en selfs tot hier reik die lang py­pe met kos­ba­re grys­wa­ter.

Est­her sê men­se wat nie daar­van hou dat py­pe o­ral op die gras lê nie, kan be­lê in die sag­ter, dik­ker tuin­slan­ge (25 mm en dik­ker) wat tus­sen nat­lei­tye net­jies op­ge­rol en ge­bê­re kan word. ) Uys, M. ESSA (2015, En­to­mo­lo­gie­se Ver­e­ni­ging van Suid-A­fri­ka), ver­kryg­baar van die En­to­mo­lo­gie­se Ver­e­ni­ging van SuidA­fri­ka, Pos­bus 13162, Pre­to­ria 0028. Dit is ’n uit­ste­ken­de boek wat re­de­lik on­langs ver­skyn het, wat ek vir tui­niers aan­be­veel. Ernst, ek sal baie bly wees as jy kan help om hier­die plant (fo­to, links) te i­den­ti­fi­seer. Dit het net op­ge­kom. Waar­skyn­lik is die saad deur die wind ver­sprei. Ek het ’n i­dee die vrug­gies is dalk gif­tig en dat vo­ëls dit nie sal vreet nie. P­hi­lip, jou plant heet die bos­gif­ap­pel (So­la­num pseu­do­cap­si­cum). Dit is gif­tig en ’n be­ken­de on­kruid in die Pre­to­ria-om­ge­wing. Dit be­hoort aan die ta­ma­tie-fa­mi­lie (So­la­na­ce­ae). Wat vir men­se gif­tig is, is nie nood­wen­dig vir vo­ëls gif­tig nie. S­kil­paaie Fo­to’s: LIENTJIE MENTZ kan ook se­ke­re plan­te vreet wat vir ons gif­tig is. Die bos­gif­ap­pel kom op waar grond ver­steur word. Die ta­ma­tie-fa­mi­lie is baie groot met ver­skeie nut­ti­ge voed­sel­plan­te, maar ook net so­veel in­drin­ger-on­krui­de. Ta­ma­ties is eers in Eu­ro­pa vir hul de­ko­ra­tie­we vrug­te ge­plant en dis eers la­ter dat hul nut as voed­sel­waar­de be­sef is. Daar is so­veel kul­ti­vars (vorm, groot­te, kleur ens.) van­uit die ge­wo­ne ta­ma­tie ge­teel en dit hou net nie op nie.

Ernst, ek wil net weet wan­neer word drui­we en roos­bo­me ge­snoei, en wan­neer word roos­ en drui­we­lo­te in­ge­lê om te groei? Wessel, die bes­te tyd is Ju­lie en Au­gus­tus wan­neer die plan­te rus. Jy kan ook dan die ge­snoei­de roos­lo­te in­lê. Dit is eg­ter be­ter om ge­re­gis­treer­de kul­ti­vars by ’n kwe­ke­ry te koop.

Ro­nel Ja­cobs ge­bruik ge­har­de plan­te om dwars­deur die jaar 'n mooi tuin te ver­se­ker.

A­rons­kel­ke groei we­lig dank­sy die ge­reel­de was­ma­sjien­wa­ter wat in die bed­dings in­loop.

Ro­nel het vroeg in Sep­tem­ber ’n nu­we bed­ding voor die huis aan­ge­plant.

Va­le­ri­an blom vol­op in die bed­dings.

P­hi­lip Vos se fo­to van sy gif­ti­ge bos­gif­ap­pel (So­la­num pseu­do­cap­si­cum).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.