Tra­di­sies be­lig in uit­voe­ring

Beeld - - Kuns & Vermaak - – Paul Boek­kooi

In Bet­ween is die ti­tel van ’n mul­ti­kul­tu­re­le en -me­di­a­pro­jek tus­sen t­wee jong Suid-A­fri­kaan­se kom­po­nis­te, Fran­co Prinsloo en Pieter Be­zui­den­hout, as­ook t­wee mu­si­ci uit Hong­kong: die harp­spe­ler Ju­dy Ho en die so­praan Jes­si­ca Ng.

Die vi­su­e­le di­na­mi­ka en die uit­voe­ring daar­van is ook in die han­de van Sok­ku­an Tye, ’n kuns­te­naar van Sin­ga­poer wat vir die ont­werp van die kos­tuums en die vi­de­o­p­ro­jek­sies ver­ant­woor­de­lik was.

Ná uit­ver­koop­te aan­bie­dings in Hong­kong en Sin­ga­poer was die pro­gram ook Dinsdag en Woens­dag te sien in die kykNET-ou­di­to­ri­um in Pot­chef­stroom op die Aard­klop-kuns­te­fees.

Vir Gau­ten­gers wat dit nie daar kon by­woon nie, word die pro­gram t­wee keer in die ko­men­de na­week in on­der­skei­de­lik Jo­han­nes­burg en P­re­to­ria her­haal: van­aand om 19:30 in die UJ­kuns­te­sen­trum op die Kings­way-kam­pus, Auck­land Park, Jo­han­nes­burg, en Son­dag om 14:30 in die Na­za­reth Hou­se-ka­pel, Flo­ren­ce Ri­bei­rol­aan (voor­heen Ko­nin­gin Wil­hel­mi­na­laan) Wa­ter­kloof, P­re­to­ria. Vir die uit­voe­ring in P­re­to­ria is die so­praan Mag­da­le­ne Min­naar as gas­kuns­te­naar ge­nooi.

Die pro­gram se bui­ten­ge­wo­ne ka­rak­ter ver­bind uit­een­lo­pen­de kul­tu­re en bied ’n ver­skei­den­heid van hoogs kon­tras­te­ren­de nu­we A­fri­kaan­se, Kan­ton­ne­se, Fran­se en En­gel­se kuns­mu­siek wat spe­si­aal vir dié pro­jek deur Prinsloo en Be­zui­den­hout ge­kom­po­neer is.

In die los­staan­de lied­si­klus­se word ver­al die ver­skil­le tus­sen die Chinese en A­fri­ka­tra­di­sies sterk ge­kon­tras­teer. E­mo­sies rond­om lief­de, een­saam­heid en vry­heid word in die be­son­der be­klem­toon.

Kaar­tjies teen R120 is vir al­bei kon­ser­te van­af ’n half­uur voor die aan­vangs­tyd by die on­der­skeie lo­ket­te ver­kryg­baar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.