App skep vei­li­ge ma­nier om wer­kers te vind

Beeld - - Wêreld-beeld -

Suid-A­fri­ka – en ver­al Gau­teng, die land se e­ko­no­mie­se hart­klop – moe­nie ag­ter­bly ter­wyl die vier­de ny­wer­heids­re­vo­lu­sie teen ’n snel­le pas voort­beur nie.

Die in­no­ve­ren­de werk van sag­te­wa­re-en­tre­pre­neurs soos Ja­mie Rood, ’n brein ag­ter die sag­te­wa­re­toe­pas­sing www.clock­wor­kapp. co.za, is deel van die voor­uit­gang wat reeds op eie bo­dem be­speur word en deur Ts­he­po 1 Mil­li­on, die pro­vin­sie se jeug-werk­skep­pings­pro­gram, op­ge­merk is.

Dié slim­foon-app, wat daar­na streef om ’n “so­si­a­le im­pak te maak”, ge­bruik ’n al­go­rit­me om werk­soe­kers wat han­de­ar­beid kan en wil doen en voor­ne­men­de werk­ge­wers by­me­kaar te bring, sê Rood.

Werk­u­re, vol­tooi­de kon­trak­te en da­ta-ver­wan­te spe­si­fi­ka­sies word sorg­vul­dig ge­sif en ge­sor­teer so­dat men­se wat die app af­laai, mak­lik toe­gang het tot er­ken­de wer­kers­ver­nuf.

Rood sê hy het die i­dee ge­kry deur op te let hoe vak­man­ne en ver­wan­te werk­soe­kers langs die pad staan en vra vir werk. “Ek het ge­re­ken daar be­staan wan­kom­mu­ni­ka­sie tus­sen dié wat werk soek en dié wat wer­kers be­no­dig, myns in­siens weens re­des soos vei­lig­heid. Baie klein en me­di­um­groot­te on­der­ne­mings is hui­we­rig om wer­kers van die straat in te neem, want hul bo­na fi­des is nie be­ves­tig nie.”

Deur Clock­work App kan wer­kers eg­ter hul ure in­klok en hul er­va­ring en vaar­dig­he­de dui­de­lik stel, ter­wyl werk­ge­wers vei­li­ge be­slui­te kan neem oor die wer­kers wat hul­le kon­trak­teer.

Rood sê saam met Jo­na­than King­will, sy da­ta-ont­le­der­ven­noot, het hul­le die app ver­le­de Au­gus­tus van sta­pel ge­stuur en al merk­waar­di­ge sta­tis­tie­ke op­ge­sta­pel.

Tot dus­ver het 9 000 werk­soe­kers al hul app ge­raad­pleeg. So­wat 600 ar­bei­ders se bo­na fi­des is al be­ves­tig en hul­le is ge­reed om in diens ge­neem te word.

Met tal­le suk­ses­vol­le werks­aan­soe­ke reeds af­ge­han­del, bring Rood en King­well tans ’n om­wen­te­ling te­weeg wat be­tref be­re­ke­nin­ge in die ar­beids­mark.

Ts­he­po 1 Mil­li­on het on­langs dié app, as­ook dié van Em­ployMe South A­fri­ca, Im­press Me, Gi­raf­fe en Min­tor as van die bes­te in die werk­ver­skaf­fings­mark ge­prys.

Clock­work en hul gees­ge­no­te is ’n be­wys van die suk­ses wat op Gau­teng se men­se wag as ons weer leer “groot droom”, sê Da­vid Mak­hu­ra, Gau­teng­se pre­mier.

Ja­mie Rood, me­de­stig­ter van Clock­work App.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.