Kom­men­taar wat VF Plus ont­vang het

Beeld - - Nuus -

■ “Ons grond is met eie geld ge­koop, be­taal met geld waar­voor my ou­ers, ek, en nou die der­de en vier­de ge­slag baie hard ge­werk het. Ons het geen by­drae van die staat ge­kry nie. Ook het ons geen grond ge­steel nie. Eien­doms­reg is ’n in­ter­na­si­o­na­le reg.”

■ “Dit is ’n groot on­reg, as­ook on­e­ties, om dit waar­voor ’n mens hard ge­werk het, son­der ver­goe­ding te neem. Die staat het ge­noeg ei­en­dom en an­der ver­koop­ba­re ba­tes om die pro­bleem van geen ei­en­dom vir se­ke­re in­di­vi­due te pak.”

■ “Ont­ei­e­ning van grond soos be­oog sal be­slis uit­loop op ’n e­ko­no­mie­se fi­as­ko, soos ge­beu­re in A­fri­ka en ver­naam­lik Zim­bab­we ge­tuig!”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.