Die te­sou­rie ver­skil

Beeld - - Nuus -

Die na­si­o­na­le te­sou­rie sê dit is on­no­dig om die da­ta­ba­sis­stel­sel aan NRO’s op te dwing.

“Re­gis­tra­sie is ver­plig­tend vir die staat se diens­ver­skaf­fers. Maar ons dink dit is heel­te­mal on­re­de­lik om ver­eis­tes wat wins­ge­wen­de ver­skaf­fers geld, op te dwing aan die NRO’s wat diens­te le­wer aan weer­lo­se in­di­vi­due,” sê die te­sou­rie by na­vraag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.