DA het baie te ver­dui­de­lik

Beeld - - Kommentaar -

Gun­vant Go­vind­jee, Or­mon­de Daar is geen ge­brek aan nuus oor hoe Pa­le­sty­ne deur Is­rael ont­ei­en, ver­ne­der, ge­mar­tel, son­der ver­hoor op­ge­sluit en ge­skiet word nie.

Daar is wyd be­rig oor hoe Is­rael­se skerp­skut­ters on­langs meer as 100 vreed­sa­me Pa­le­styn­se be­to­gers dood­ge­skiet en dui­sen­de an­der ge­wond het.

Dis nie ge­noeg om dr. Mp­ho P­ha­lat­se te skors nie. Die DA moet be­sin oor sy hou­ding jeens Is­rael­se ko­lo­ni­a­lis­me, wat ge­lei het tot die ge­weld­da­di­ge uit­dryf van Pa­le­styn­se ne­der­set­ters, die ver­nie­ti­ging van hon­der­de Pa­le­styn­se dor­pe, die ver­wer­ping van Pa­le­styn­se vlug­te­lin­ge se reg om te­rug te keer na hul land en die voort­du­ren­de dief­stal van hul grond­ge­bied.

M­mu­si Mai­ma­ne moet ook ver­dui­de­lik waar­om hy be­reid is om die Is­rael­se pre­mier se bloed­be­vlek­te hand te skud.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.