Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Wees al­tyd bly. Bid ge­du­rig. Wees in al­le om­stan­dig­he­de dank­baar, want dit is wat God in Chris­tus Je­sus van jul­le ver­wag. – 1 Tess. 5:16-18

Moe­nie oor me­kaar kla nie, broers, so­dat jul­le nie ver­oor­deel word nie. Die Reg­ter staan al voor die deur. – Jak. 5:9

Bo al­les moet jul­le me­kaar hart­lik lief­hê, want die lief­de be­dek baie son­des. Wees gas­vry teen­oor me­kaar son­der om te kla. – 1 Pet. 4:8, 9

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.