‘Moe­nie die­re le­wend uit­voer’

Beeld - - Nuus - E­li­se Tem­pel­hoff

Animal Voice, ’n Suid-A­fri­kaan­se or­ga­ni­sa­sie wat hom oor plaas­die­re ont­ferm, het gis­ter met ’n veld­tog be­gin om druk op die re­ge­ring uit te oe­fen om die uit­voer van le­wen­de bees­te en an­der vee s­top te sit.

Be­wa­rings­or­ga­ni­sa­sies van oor die wê­reld heen het gis­ter met die huts­merk #S­topLi­ve Trans­por­tDay veld­tog­te op so­si­a­le me­dia in hul land be­gin.

Animal Voice skryf op die dek­blad vir ’n ver­soek­skrif wat ge­rig is aan Rob Da­vies, mi­nis­ter van han­del en ny­wer­heid, en Sen­ze­ni Zokwa­na, mi­nis­ter van land­bou, bosbou en visserye, hul­le moet toe­sien dat die uit­voer van al­le le­wen­de die­re uit Suid-A­fri­ka na Mau­ri­ti­us om dáár ge­slag te word on­mid­del­lik ge­staak word.

Lui­dens die brief is die uit­voer van le­wen­de die­re, wat we­ke lank op ske­pe moet deur­bring, “on­mens­lik en ’n klap in die ge­sig van die mens­dom”.

Animal Voice meen SuidA­fri­ka­ners be­hoort nie daar­mee ge­as­so­si­eer te word nie.

Die or­ga­ni­sa­sie het gis­ter in ’n ver­kla­ring ge­sê: “Dui­sen­de toe­ris­te stroom jaar­liks na die i­dil­lie­se Mau­ri­ti­us en hul­le weet nie dat die vleis wat hul­le daar in re­stau­ran­te eet van die­re kom wat on­draag­li­ke wreed­heid op see deur­ge­maak het toe hul­le nog ge­le­we het nie.

“Die bees­te, ska­pe en bok­ke word 12 dae of soms lan­ger op storm­see na Mau­ri­ti­us ver­voer.

“Hul­le word in Oos-Lon­den op­ge­laai en na Port Lou­is in Mau­ri­ti­us ver­voer.

“Die die­re word see­siek, lê die heel­tyd in hul eie ont­las­ting en som­mi­ge van hul­le breek ook hul be­ne.

“Dit is bit­ter koud en soms on­draag­lik warm op dié vrag­ske­pe.”

‘‘

Die die­re word see­siek, lê die heel­tyd in hul eie ont­las­ting en som­mi­ge van hul­le breek ook hul be­ne. Dit is bit­ter koud en soms on­draag­lik warm op dié vrag­ske­pe.

— ANIMAL VOICE

Animal Voice vra dat dié soort han­del ge­staak moet word.

“Ons praat reeds met par­le­ments­le­de wat ons saak goed­ge­sind is,” het Lou­i­se van der Mer­we van Animal Voice gis­ter ge­sê.

Animal Voice sal ook voort­aan el­ke skip mo­ni­tor.

“Ons sal ge­reeld te­rug­voe­ring gee aan ons on­der­steu­ners oor wat in Suid-A­fri­ka ge­beur en ook wan­neer die die­re in Mau­ri­ti­us aan­kom.

“Ons eis dat Da­vies dié aak­li­ge han­del stop­sit.”

Van der Mer­we sê mil­joe­ne plaas­die­re word jaar­liks oor die wê­reld heen op ske­pe ge­laai om op vreem­de plek­ke ge­slag te word. Suid-A­fri­ka is deel van dié in­ter­na­si­o­na­le han­dels­ge­bruik.

Die sam­breel­trust Hu­ma­ne E­du­ca­ti­on Trust het gis­ter be­wus­ma­kings­veld­tog­te oor die wê­reld heen in 30 lan­de ge­hou om men­se in te lig oor “die ske­pe van skan­de”.

Meer as 1 000 men­se het teen gis­ter­mid­dag die ver­soek­skrif on­der­te­ken.

Tien­dui­sen­de vee is se­dert 1994 per skip van Suid-A­fri­ka na Mau­ri­ti­us uit­ge­voer.

Fo­to: TWITTER

Bees­te in ’n be­knop­te vrag­skip op pad om ge­slag te word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.