Hier kom vet bier­ple­sier

Die Ca­pi­tal Craft-bier­fees vind mô­re by die P­re­to­ria Na­si­o­na­le Bo­ta­nie­se Tuin plaas.

Beeld - - Vrydag -

Die Ca­pi­tal Craft-bier­fees is die af­ge­lo­pe ses jaar al ’n ge­reel­de in­stel­ling in Tshwa­ne en ’n groot ge­beur­te­nis op ve­le se so­si­a­le ka­len­ders wan­neer so­wat 10 000 bier- en mu­siek­lief­heb­bers saam­kom vir ’n groot ma­kie­tie. Hier­die fees vind mô­re by die P­re­to­ria Na­si­o­na­le Bo­ta­nie­se Tuin plaas en dit skop reeds om 10:00 af.

Meer as 40 brou­e­rye gaan by die fees wees, en die ver­maak­pro­gram lyk soos volg: Ca­pi­tal Craft-hoof­ver­hoog

10:00 - Half n Half

11:30 - Bad Pe­ter

12:45 - C­rimson Hou­se

14:00 - Fe­mi Koya

15:30 - S­poeg­wolf

17:05 - Die rug­by word reg­streeks op ’n groot­skerm uit­ge­saai – Suid-A­fri­ka teen En­ge­land

Hil­l­bil­ly Ho-Do­wn-ver­hoog

11:00 - Zen Gar­den

12:00 - We Are C­har­lie

13:00 - The Black Cat Bo­nes (De­bo­ned)

14:00 - Re­tro Diz­zy

15:00 - A­fri­can R­hythm Pro­ducti­ons 16:00 - DBN GOGO

Die a­koes­tie­se ver­hoog (Fo­rest S­ta­ge)

11:15 - Chris­ti­aan Baart­man 12:15 - Rox­ton met Her­ki 13:15 - Ja­nie Bay

14:15 - El Can­tan­te 15:15 - Ard Mat­thews

Die ko­me­die­ver­hoog

Al Prod­gers Co­me­dy/KG Mok­ga­di/ G­len Bi­der­man-Pam/Alf­red A­dri­aan/ Long John The Co­me­di­an (Zim)/ N­qo­ba “King N­qo­ba” Ng­co­bo/Dil­lan O­lip­hant

Daar is ook die Fi­res­to­ne Ka­ra­o­ke-kom­bi’s waar twee Volks­wa­gen-kom­bi’s in ka­ra­o­ke-a­tel­jees om­skep gaan word.

Kaart­jies kos R170 aan­lyn en R200 mo­re by die hek.

Koop aan­lyn by: https:// bit.ly/2C8zWOz

Wen!

Vyf ge­luk­ki­ge Beeld-le­sers kan elk ’n dub­bel­kaart­jie na die fees wen. Stuur jou naam, van en te­le­foon­nom­mer na vry­dag@me­dia24.com met Ca­pi­tal Craft in die on­der­werp­veld.

Die kom­pe­ti­sie sluit van­mid­dag om 17:00.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.