S­ko­le, stuur jul­le nuus

Beeld - - Nuus -

Die My S­kool-pro­jek be­hels dat nuus­be­rig­te wat van s­ko­le ont­vang word, tus­sen die an­der nuus­ko­pie in die hoof­koe­rant gaan ver­skyn. Die i­dee is dat dit fo­kus op in­te­res­san­te nuus in die skool­ge­meen­skap. Be­rig­te wat vir die skool­koe­rant ge­skep word, is ook wel­kom, dus nie blo­te pres­ta­sie-uit­slae nie, maar in­te­res­sant­he­de, po­si­tie­we en be­sie­len­de sto­ries. Be­rig­te is tus­sen 100 en 350 woor­de lank. (Fo­to-on­der­skrif­te kan kor­ter wees.) ’n Leer­ling of ’n on­der­wy­ser kan die be­rig skryf en die skry­wer se naam sal by die be­rig ver­skyn. Fo­to’s van min­stens 1 MB is ook wel­kom. Vir vol­le­di­ge rig­ly­ne, kyk op Beeld se Facebook-blad of ver­soek dit van my­skool@­beeld.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.