Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middelblad -

SMS’e met die naam en plek van die skry­wer kry voor­keur. SMS’e son­der ‘n naam of skuil­naam word nie oor­weeg nie.

► Die OB maak ’n be­spot­ting van haar pos. E­nig­een kan dit sien. Sy is een van Ja­cob Zu­ma se po­li­tie­ke aan­stel­lings. – Frans, Er­me­lo ► Pres. Cy­ril Ra­map­ho­sa Bu­si­si­we Mkhwe­ba­ne het baie moei­li­ke hek­kies om oor te spring met al die pro­ble­me in Suid-A­fri­ka. Kyk net uit vir die Ju­li­us Malema-hek­kie. – Chris­ta Lou­rens, Pta ► Ja, toe daar ge­sê is dat ons nie ons vuur­wa­pen­li­sen­sies hoef te her­nu nie, het ek maar vei­lig ge­speel en aan­soek om her­nu­wing ge­doen. Nou lag ek die he­le pad na die bil­tong­ka­mer. – E­du­an, P­re­to­ria ► As die po­li­sie nie hul werk doen nie, hoe­kom is die tron­ke dan so vol? – Jak­kie, Hel­der­kruin ► Krui­de­niers­wa­re word al hoe meer teen af­slag ver­koop mits twee of meer i­tems ge­neem word. Die ar­mes het net so­veel geld be­skik­baar. Aan­ko­pe van on­no­di­ge hoe­veel­he­de is ’n luuk­se en on­be­kos­tig­baar. Ie­mand moet tog be­sin. – Ri­ta, Kru­gers­dorp

► Pad­ma­ker van Noord­wes, ek hoop ook De­rek Ha­ne­kom raak be­trok­ke. Ek was in Mei in Pi­la­nes­berg met ons tyd­deel en sien el­ke jaar hoe die paaie ver­sleg. Jy kan geen wild soek as jy be­stuur nie, want dit is nog­al ’n kuns om ga­te in “teer­paaie” mis te ry. – Neel­tjie

► Die Pos­kan­toor is ab­so­luut pa­te­ties. Ons het op 17 Mei ’n pak­kie vir ons klein­kin­ders oor­see ge­stuur vir ont­vangs ná 14 werk­dae. Nog geen pak­kie in sig nie en klein­kind ver­jaar Sa­ter­dag! Volg pak­kie se vor­de­ring – steeds nie weg by die in­ter­na­si­o­na­le pos­diens­af­de­ling! En dit kos ’n for­tuin om te stuur. – Woe­dend

► Vak­bon­de kan nie die land met drei­ge­men­te as gy­se­laar aan­hou nie. Eskom moet op­tree teen sta­kers wat wer­kers in­ti­mi­deer. – DBA

► Waar is Pra­vin Gord­ham oor Eskom? Hy en Nhlanhla Ne­ne moet op­hou om geld in die ban­krot SAL te pomp en Eskom lie­wer red. – Alf ► As Eskom se Pra­vin Gord­han reeds oor­be­taal­de werk­ne­mers nie ge­luk­kig is met hul sa­la­ris nie, kan hul­le ge­rus op ’n an­der plek gaan werk soek. – Ma­ri­a­na van P­re­to­ria ► Ek het baie hoop vir ver­hou­dings tus­sen mans en vroue. Met kom­mu­ni­ka­sie­vaar­dig­he­de, pro­bleem­op­los­sings­teg­nie­ke, be­ra­ding, ens. kan ’n mens ver kom. – Ro­bert Ra­di­kaal, La­dy­smith

► Wan­neer hoor ons die uit­slag van die on­der­soek na die Ashwin Wil­lem­se-sa­ge? – BW

► So wat hét nou van die Ashwin WIl­lem­se Ashwin Wil­lem­se-sir­kus ge­word? – Andrew

► Ver­stom­men­de nuus: RSG het aan­ge­kon­dig dat hy die Wê­reld­be­kersok­ker­kom­men­taar gaan uit­saai. Wie op de­se aar­de luis­ter na A­fri­kaan­se sok­ker­kom­men­taar? Ek ver­stout my om te sê dat ’n mar­tel­pe­ri­o­de wag op die mees­te van RSG se luis­te­raars. Tuin­werk is bui­te die kwes­sie, want dit is win­ter en koud. – Gys, Mid­del­burg

► Al die dra­ma­tie­se tronk­to­ne­le in 7de Laan is to­taal on­no­dig. Dis om­trent nog net Hil­da en Ma­tro­ne wat hul­le by die klomp kor­rup­tes in die tronk moet aan­sluit. – Ou­ma Lies, Cen­tu­ri­on ► Ek het ná vier maan­de 7de Laan pro­beer kyk. Wat ’n klomp non­sens. Ge­luk­kig werk my af­stand­be­heer. – Wol­lie, Bos­hoek ► Ai, waar­op stuur 7de Laan af? Is hier nie ge­noeg wreed­heid en s­mart in die land nie? Sies, dit is ’n skan­de. Ek is fi­naal klaar met sul­ke sto­ries. – Jo­han, Pta ► 7de Laan: Wat ’n ge­mors. Dit is ver­on­der­stel om ’n ge­sin­se­pie te wees, maar dis ’n mis­daad­ril­ler. Skry­wers moet asb. nie ons in­tel­li­gen­sie on­der­skat nie. Ons lees ge­noeg van mis­daad in die koe­ran­te en luis­ter nuus. So, gee ons as­se­blief iets sin­vols om na te kyk. – Hei­la, K­lerks­dorp

► Woor­de kan jul­le nie ge­noeg be­dank vir die won­der­li­ke be­le­we­nis – Clas­si­cs is Groot – nie! Dit was a­sem­ro­wend prag­tig. Jy sal nie op ons pla­neet be­ter kry nie! Baie dan­kie! – Pen­ny du Toit ► S­tem saam, Clas­si­cs wás groot... sit­plek­ke was klein. – Jo­han­na, Cen­tu­ri­on

► As S­pring­bok­on­der­steu­ner is ek ’n ab­so­lu­te voor­stan­der van Faf­for­ma­sie! – Lu­kie Ca­rel­sen, Wa­ter­kloof

► Rug­by: Die na­si­o­na­le lied se woor­de moet op die groot skerm ge­flits en ag­ter­op die pro­gram ge­druk word. – Hen­ni, E­den­va­le ► Dan­kie vir Don­der­dag se Beeld, ge­vul met uit­ste­ken­de, nuus­waar­di­ge Faf de K­lerk be­rig­te. Dit was ’n lus vir die oog en ui­ters be­vre­di­gend. – Koos, Ne­w­lands, P­re­to­ria ► Ek won­der hoe­kom sal of wil ie­mand ’n weer­lo­se ka­meel­perd dood­skiet? – S­tom­ge­slaan

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.