2 vas oor per­le­moen van R3,5 mil­joen

Beeld - - Nuus - – Mal­her­be Nie­na­ber

Die po­li­sie het gis­ter in ’n ge­bou in Pa­row, Kaap­stad, op per­le­moen van R3,5 mil­joen be­slag ge­lê en twee mans in heg­te­nis ge­neem.

Lt.kol. An­drè Traut, ’n pro­vin­si­a­le po­li­sie­woord­voer­der, sê die po­li­sie het in­lig­ting op­ge­volg wat hul­le na dié “aan­leg” ge­lei het.

Twee mans van iets in die 20 is in heg­te­nis ge­neem.

Die ver­dag­tes sal bin­ne­kort in die land­dros­hof in Bell­vil­le voor­kom.

Lt.genl. K­hom­bin­ko­si Ju­la, WesKaap­se po­li­sie­kom­mis­sa­ris, het ge­sê die po­li­sie sal niks in hul pad laat staan om die on­wet­ti­ge han­del in per­le­moen te be­kamp nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.