Maan­blom gaan jou be­to­wer

Beeld - - Boeke - Pren­te­boek

Die maan­blom Ei­nar Tur­kow­ski Ver­taal deur Ren­tia Bart­lett-M­öhl PROTEA, R175

Die maan­blom is ’n pren­te­boek wat be­slis nie net vir kin­ders be­doel is nie.

Aan die be­gin van dié be­to­we­ren­de boe­kie is ’n sin in die mot­to wat só lui: “Daar is plek­ke waar daar merk­waar­di­ge din­ge ge­beur . . .”

Blaai jy deur dié fan­ta­sie, be­sef jy gou hier voor jou is een van daai plek­ke.

Die de­tail in die il­lus­tra­sies is iets be­son­ders en die ma­nier waar­op dit in sa­me­hang met die teks aan­ge­bied is, maak dit des te tref­fen­der.

Protea het mooi ge­maak hier.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.