Di­no se poef­tas­tie­se plan

Beeld - - Boeke - K­leu­ter­fik­sie (0-6)

Di­no poef ’n pla­neet! Tom F­let­cher & Dou­gie Poyn­ter HUMAN & ROUSSEAU, R130

Dirk­man en Di­no be­sluit om die mu­seum te be­soek, maar hul­le druk al die ver­keer­de knop­pies.

Toe hul­le weer sien, is hul­le op pad na die ruim­te, maar hul­le het hul pad­kos by die huis ver­geet.

Di­no be­gin al­les in sig ver­slind, selfs hul vuur­pyl. Ge­luk­kig kry Di­no ’n poef­tas­tie­se plan om hul­le weer op die aar­de te kry...

Hier­die skreeu­snaak­se pren­te­boek sal ton­ne ver­maak aan bei­de groot­men­se en kin­ders ver­skaf.

En, soos heel­wat ou­ers jou sal kan sê, kin­ders – ver­al klein seun­tjies – en toi­let­hu­mor is meer dik­wels as nie die per­fek­te pas­maats.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.