S­tof­fel help woerts-warts

Beeld - - Boeke - K­leu­ter­fik­sie (0-6)

S­tof­fel se ga­ra­ge Wil­li­am Bee HUMAN & ROUSSEAU, R120

S­tof­fel se ga­ra­ge is deel van ’n reeks met a­von­tuur­sto­ries vir eer­ste le­sers.

Die woor­de­skat is een­vou­di­ge met ge­ves­tig­de ka­rak­ters en is per­fek vir voor­lees en in ’n ge­rief­li­ke for­maat.

Klein S­tof­fel moet al weer ie­mand met ’n mo­tor help. Sal hy al die mo­tors wat stuk­kend is van­dag nog kan reg­maak?

Volg S­tof­fel se a­von­tu­re in hier­die eer­s­te­le­ser-reeks, wat per­fek is vir be­gin­ners.

Wil­li­am Bee is ’n kuns­te­naar, ont­wer­per en skry­wer van kin­der­boe­ke.

Hy woon in En­ge­land.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.