Camp­bell en Groth aan wen­kant in boks­kryt

Beeld - - Sport - – Mi­cha­el G­reen

Ro­wan Camp­bell en Wa­de Groth is s­teeds op die wen­pad in die boks­kryt.

Al twee veg­ters het Vry­dag­aand hul ge­veg­te by Em­per­ors Pa­la­ce in Kemp­ton Park ge­wen en hul on­oor­won­ne re­kords be­hou.

Camp­bell het die va­kan­te Suid-A­fri­kaan­se su­per-mid­del­ge wig­ti­tel ge­wen deur Renson Ho­by­a­ni met pun­te oor 12 ron­des te klop.

Groth het Wyn­and Mul­der in ’n mid­del­ge­wig-ge­veg met ’n teg­nie­se uit­klop­hou in die ses­de ron­de ver­slaan.

Camp­bell moes in die eer­ste paar ron­des die kat mooi uit die boom kyk teen die iet­wat on­or­to­dok­se Ho­by­a­ni.

In die laas­te ron­des was hy eg­ter dui­de­lik baas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.