Die waar­de van ’n woord

Beeld - - Kommentaar -

’n Keur uit die ryk­dom en skat­kis van die A­fri­kaan­se taal:

► ska­mel b.nw.; ska­me­le of on­ver­an­derd ska­mel; ska­me­ler, ska­mel­ste.

1. Skraps, yl, ka­rig of on­toe­rei­kend, of wat ge­ring is in ge­tal of met be­trek­king tot tyds­duur. Si­no­niem: ska­me­lik (ver­ou­derd): ’n Ska­mel lei­ers­korps. Ska­mel po­ë­sie, pro­sa. ’n Ska­me­le lie­de­res­kat. ’n Ska­me­le in­kom­ste. ’n Ska­me­le mid­dag­maal. Ska­me­le troos. Ska­me­le voor­ra­de. Ska­me­le be­wy­se. “Die toer­span is uit­ge­haal vir ’n ska­me­le 99 lo­pies.”

2. Wat arm, ar­moe­dig of ne­de­rig is. Si­no­niem: ska­me­lik (ver­ou­derd): ’n Ska­me­le leef­wy­se, le­wen­styl. Ska­me­le be­sit­tings.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.