Wat is VBS Mu­tu­al Bank nou eint­lik?

Beeld - - Voorblad -

VBS is in 1982 ge­stig en is oor­spronk­lik as die Ven­da Bou­ver­e­ni­ging be­dryf.

In 1992 het VBS as ’n on­der­lin­ge bank be­gin sa­ke doen; die bank het sy bank­li­sen­sie in Ok­to­ber 2000 ont­vang.

On­der­lin­ge ban­ke is baie klei­ner as han­dels­ban­ke, soos FNB, Absa en Ca­pi­tec, maar word wel ook deur die Re­ser­we­bank ge­re­gu­leer.

Die groot­ste ver­skil tus­sen ’n on­der­lin­ge en ’n han­dels­bank is dat die de­po­san­te van eers­ge­noem­de ook aan­deel­hou­ers word.

VBS bied hoof­saak­lik huis­le­nings en spaar­re­ke­nin­ge.

VBS is een van drie on­der­lin­ge ban­ke in Suid-A­fri­ka. Die an­der twee is It­ha­la en Fin­bond.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.