K­rip­tie­se blo­kraai 39

Beeld - - JOU DAG -

Daar is een prys van R200 vir K­rip­tie­se blo­kraai 39. S­tuur jou in­skry­wing (ag­ter­op ’n toe­ge­plak­te koe­vert met jou voor­let­ters en van, a­dres en sel­foon­nom­mer) na K­rip­tie­se blo­kraai 39, Pos­bus 595, Auck­land Park 2006. ’n Sel­foon­nom­mer móét ver­skaf word, en in­skry­wings moet ons binne twee we­ke be­reik.

D­wars:

1. Be­gin by A­min en ein­dig as ’n swak­sin­ni­ge (6)

4. As jy die em­mer sou om­skop, gooi jy die be­mes­ting uit (6)

8. Jou kies­reg uit­ge­oe­fen op ’n sui­wer in­ge­stel­de kla­vier (6)

10. Hoe eer jy ’n man in sy eie taal in Na­mi­bië? (6)

11. Be­pa­ling vir die kerk se e­re­diens (5)

12. Mô­re is die dag vir lof en eer (4)

14. Ont­hut­sen­de aan­doe­ning (4)

15. Die tong rus in die hond se mo­tel (9)

17. Hoof van die dui­wels wat met ’n stier ein­dig (9)

20. S­mag na plaas­werk (4)

21. Ge­ko­se lig­ga­me met ad­vies? (4)

22. Gren­se van die net­jie­se gras (5)

24. Sy gô taan in sy na­de­ring (6)

25. An­tie­ke hoof­stad van Ma­se­do­nië (6)

26. G­riek­se e­pos wat die be­leg van Tro­je be­skryf (6)

27. In die Duit­se dorp is heel­wat ver­skil­len­de klas­se (6)

Af:

1. Jy is ’n do­ring om so spaar­sa­mig te kan leef (6)

2. Die min­ste wat jy kan doen, is om ja te sê (6)

3. Pa is veel vroe­ër ge­bo­re (4)

5. Die bi­bli­o­teek het do­se vol li­rie­se ge­dig­te (4)

6. Woon of sit op hul­le (6)

7. Hul­le is ge­skik vir lat­te, hok­kie of hen­gel (6)

9. Die gul­de een om te kies tus­sen twee ui­ter­stes (9)

10. Mu­siek­stuk­ke met speel­se ka­rak­ters (9)

13. Hou maar die mes bui­te hier­die moei­lik­heid (5)

14. Van Pon­ti­us na Pi­la­tus laat gaan (5)

16. Daar binne in die ui maak hy ’n vin­ni­ge om­keer (6)

17. Hul­le was ons bu­re in dié sul­ta­naat op Bor­neo (6)

18. La­tyn­se fout maak vir sus pal lus vir iets lek­kers (6)

19. Trap die le­pel oor die lae pad en ver­snel (6)

22. Word B­rit­se geld se waar­de op ’n skaal be­paal? (4)

23. Ou Noor­se sa­ge wat oor da­de gaan (4)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.