Jy kan nog in­skryf vir S­kat­te­jag

Beeld - - BRUIDE -

Wel­kom by week vyf van die 2018 Troue S­kat­te­jag waar die jag­ters al goed aan die gang is. Dit is nog nie te laat om jou droom­troue te wen nie. Skryf van­dag nog in by www.wed­ding­hub-sa.co.za en jy kan tal­le pry­se wen.

Van­dag se Bo­nus Taak is ge­borg deur Cu­poCa­fe Mon­ta­na: Kom na ons win­kel by Ko­lon­na­de Re­tail Park, staan voor die win­kel en neem ’n “sel­f­ie” met ons win­kel dui­de­lik sig­baar op jou fo­to. Deel hier­die fo­to op Fa­ce­boek, skryf daar­by: “The Ul­ti­ma­te cof­fee for the ul­ti­ma­te wed­ding guest gif­ts”, maak se­ker jy “tag” Cu­poCa­fe en ge­bruik #s­kat­te­jag as­ook #wed­ding­hub­sa. Bring dan hier­die fo­to in die win­kel in vir jou gra­tis kop­pie kof­fie.

S­tuur e­pos aan in­fo@wed­ding­hub-sa.co.za vir meer in­lig­ting en ont­hou om Beeld te koop el­ke Sa­ter­dag om jou leg­kaart te kan vol­tooi vir jou fi­na­le wenk.

Gaan re­gis­treer van­dag vir die Troue S­kat­te­jag op www.wed­ding­hub-sa.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.