No­vak knak Ke­vin

An­der­son loop 7de blou­tjie teen D­jo­ko­vic

Beeld - - SPORT - No­vak D­jo­ko­vic Chris­to Bu­ch­ner 13 Ok­to­ber 2018 | Beeld

Ke­vin An­der­son kon weer nie die sleu­tel vind om die deur te ont­sluit na ’n oor­win­ning oor No­vak D­jo­ko­vic nie.

Die Suid-A­fri­kaan­se ten­nis­spe­ler het gis­ter in die kwart­eind­ron­de van die S­jan­ghai­mees­ters­toer­nooi in C­hi­na die knie teen die Ser­wi­ër ge­buig.

D­jo­ko­vic, die twee­de ge­keur­de, het in ’n uur en 44 mi­nu­te met 7-6 (7/1), 6-3 ge­se­ë­vier.

Hy het nou se­we oor­win­nings oor An­der­son be­haal.

An­der­son het nog goed by­ge­bly in die eer­ste stel en het in die 12de pot selfs ’n stel­punt ge­had, maar hy kon dit nie be­nut nie. Net daar het sy spel plat­ge­val.

Daar­die eer­ste stel was ’n baie ge­lyk­op af­fê­re, met werk­lik niks wat die spe­lers ge­skei het nie. An­der­son, die se­wen­de ge­keur­de, het eg­ter ’n gul­de kans deur sy vin­gers laat glip toe hy nie die breek­punt kon be­nut met D­jo­ko­vic wat af­ge­slaan het om die stel in ’n val­by­l­pot in te dwing nie.

An­der­son be­sef maar al­te goed dat jy teen ie­mand van D­jo­ko­vic se sta­tuur nie veel kan­se kry nie en dié wat wel jou kant toe kom, moet jy be­nut. In die val­by­l­pot is die SuidA­fri­ka­ner oor­wel­dig en kon hy net een punt wen. Som­mer al op die eer­ste punt van die val­by­l­pot het An­der­son sy af­slaan­punt af­ge­staan toe hy ’n dub­bel­hand­rug­hou teen die net vas­ge­slaan het. Daar­na was daar net een spe­ler op die baan, met D­jo­ko­vic wat in ’n jap­trap met 3-0 voor­ge­loop het en nie weer te­rug­ge­kyk het nie.

Met die ver­lies van die eer­ste stel het An­der­son se peil ge­sak en het sy kon­sen­tra­sie ge­val. Hy het sy twee­de af­slaan­pot prys­ge­gee en D­jo­ko­vic toe­ge­laat om ’n ge­rief­li­ke voor­sprong van 3-0 in die stel op te bou.

Daar was geen pad te­rug nie en hy het hom tel­kens in ’n dood­loop­straat vas­ge­loop.

In die ne­gen­de pot van die stel waar D­jo­ko­vic vir die wed­stryd af­ge­slaan het, het An­der­son wel twee wed­stryd­pun­te af­ge­weer, maar op die der­de het hy die te­rug­hou teen die net vas­ge­slaan om die gor­dyn fi­naal te laat sak.

D­jo­ko­vic sal in die half­eind­stryd speel teen die Duit­ser A­lex­an­der Z­ver­ev, wat die B­rit Ky­le Ed­mund met 6-4, 6-4 ge­klop het.

Ke­vin An­der­son

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.